)

Voortrekkers – BVHS leerder woon afrondingskamp by

Voortrekkers. Lezé Serfontein, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het vanaf 9 tot 13 Julie die Nasionale Presidentsverkenner-afrondingskamp in Graaff-Reinet bygewoon.

Ten spyte van die sneeu en koue, het die Voortrekkers die geskiedkundige dorp verken, ‘n verskeidenheid sessies bygewoon en talle vaardighede ontwikkel. By die Voortrekkers se formele dinee is Lezé aangewys as die kandidaat met die vierde hoogste teoretiese punt in die land. Hierdie kamp was die laaste vereiste vir haar om die titel van Presidentsverkenner te verwerf.

‘n Baie groot prestasie!

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal