)

Afrikaanse Olimpiade – Hoërskool Parys leerders presteer

Afrikaanse Olimpiade. Ses leerders van Hoërskool Parys het uitstekend gevaar met die Nasionale Senior Afrikaanse Olimpiade. Hoërskool Parys het ook ses leerders onder die top 20 in die Vrystaat.

Hoërskool Parys se leerders het as volg presteer:

  • Ananje Steenkamp behaal ‘n tweede plek in die Vrystaat en ‘n elfde plek nasionaal
  • Maritza Nel behaal ‘n vierde plek in die Vrystaat en ‘n vyftiende plek nasionaal
  • Kyla Coetzee en Antje Koekemoer behaal gesamentlik ‘n vyfde plek in die Vrystaat en ‘n sestiende plek nasionaal
  • Yaounde Litchfield en Elandri Olwage behaal gesamentlik ‘n negende plek in die Vrystaat.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://hs.parys.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal