)

SA Boerperd Nasionale skou – Errie Ruiter presteer

SA Boerperd Nasionale skou. Simoné Jacobsz, leerder van Hoërskool Ermelo, het vanaf 26 Junie tot 1 Julie deelgeneem aan die SA Boerperd Nasionale skou in Parys te Afridome.

Tydens hierdie skou is daar klasse waar die ruiter beoordeel word en ander waar die perd onder beoordeling is. Simoné het met vier verskillende perde deelgeneem waar sy verskeie eerste, tweede en derde plekke verower het.

By die kampioenskap is sy as Suid-Afrikaanse kampioen in tien van haar klasse aangewys en is sy ook die reserwe-kampioen in een klas.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal