Sanesa Nasionale Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Sanesa Nasionale Kampioenskap. 🏇 Primêre Meisieskool Oranje blink uit by Sanesa Nasionale Kampioenskap! Vyf talentvolle ruiters van Primêre Meisieskool Oranje het van 7 tot 10 Oktober die Vrystaat met trots…
BRS Equestrian Center – Primêre Skool Naudeville Ruiters skitter
BRS Equestrian Center. 🐎 Perdry Nuus: Primêre Skool Naudeville Ruiters Skitter! Verlede naweek, op 23 Augustus, het Naudies se talentvolle ruiters deelgeneem aan die Winter Farewell Graded & Training Show…
Vrystaat Rising Star Challenge – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat Rising Star Challenge. Wonderlike nuus vir Miah Erasmus en Primêre Skool Naudeville! 🌟 Wie is Miah Erasmus? Miah Erasmus is ’n jong ruiter van Primêre Skool Naudeville in Welkom…
SANESA Qualifier 5 – Hoërskool Jim Fouché, Chy-Ann Muller
SANESA Qualifier 5. Hoërskool Jim Fouché skitter op die arena! 🐎 Op 26 en 27 Julie het die talentvolle ruiter Chy-Ann Muller, ’n trotse leerder van Hoërskool Jim Fouché in…
Fauriesmith perde-uithourit – Hoërskool Hoopstad, Helené presteer
Fauriesmith perde-uithourit. Hoërskool Hoopstad is ongelooflik trots om te deel in die prestasie van Helené Muller. Sy het haar merk gelaat tydens die onlangse Fauriesmith perdeuithourit. 🏅 Helené Muller het…
Vrystaat SANESA – Naudéville leerders gekies
Vrystaat SANESA – Primêre Skool Naudeville, Welkom het hierdie jaar sewe leerders wat ingesluit is in die Vrystaat SANESA span. Hulle gaan deelneem aan die SA Kampioenskappe wat vanaf 24-30…
Core League – Hoërskool Ermelo ruiters neem deel
Core League. Hoërskool Ermelo se ruiters het Saterdag, 10 Februarie, deelgeneem aan die Core League se Qualifier 1. Die Errie-ruiters het uitstekend gevaar en behaal die volgende plekke: Helené Lotz:…
South African Youth Championships – Primêre Skool Naudeville
South African Youth Championships. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Karlien van Jaarsveld, Margo Gouws en Hanno van Jaarsveld het vanaf 28 Junie tot 2 Julie by Kyalami…
SA Boerperd Nasionale skou – Errie Ruiter presteer
SA Boerperd Nasionale skou. Simoné Jacobsz, leerder van Hoërskool Ermelo, het vanaf 26 Junie tot 1 Julie deelgeneem aan die SA Boerperd Nasionale skou in Parys te Afridome. Tydens hierdie…
Perdry – Leerders van Naudies het deelgeneem aan SANESA Q3
Perdry – Leerders van Primêre Skool Naudéville, Welkom het deelgeneem aan die SANESA Q3 perdry. Dit het plaasgevind vanaf 14-16 April in Bloemfontein by die perdry Equestrian Centre. Die volgende…
Vyfgang Senior Proteaspan – Christine Naudé as kaptein aangewys
Vyfgang Senior Proteaspan. Christine Naudé, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, in is as kaptein van die Vyfgang Senior Proteaspan aangewys! Haar perd, Anvil’s the Majesty, is by die Crystal Anvil-stalle…
Uppies blink uit tydens Saalperd Streekskou
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Die afgelope Saalperd Streekskou is gehou 12-13 Oktober te Upington. Narike Hoft het vir die eerste keer deelgeneem aan die Noord-Kaap Ruiterkuns proewe en haar uitstekend…
Narike Hoft van Uppies bink uit op Friesperd
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Narike Hoft, van Hoërskool Upington, het aan die afgelope KFPSSA Nasionale skou (Koninklike Friesperd Stamboek van SA) te Parys op 3-6 Okt deelgeneem. Sy het deelgeneem…
Laerskool Park perdry
Evanca en Vanesca Schoeman van Laerskool Park in Mosselbaai, het deelgeneem tydens die George Riding Club se Winter Show en die volgende prestasies behaal: Evanca Schoeman – Twee 1ste plekke…
EHS-Ruiter presteer!
Surika Struwig, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, het die naweek van 17 en 18 Februarie 2018 aan die eerste SANESA Skole perdry kwalifiserende rondte deelgeneem in Badplaas. Sy het deelgeneem…
Liza Gerber van Hoërskool Langenhoven, ontvang Henstock trofee
Liza Gerber, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het tydens die skool se jaarlikse Erkenningsaand die Henstock trofee vir die beste prestasie in ‘n nie-skoolsport ontvang. Liza het nasionale…
Lila Theunissen – Vaulting (perdry gimnastiek)
Lila Theunissen van Laerskool Outeniqua het aan die Wes-Kaap uitdunne, deelge-neem aan Vaulting (perdry gimnastiek). Sy kry 3 tweede plekke in die Graded Klasse O/14 en 3 eerste plekke in…
WESTERN MOUNTED GAMES – Hoërskool Upington
Tanya Nortjé van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Western Mounted Games, 25 Februarie 2017. Tanya het in Level 0 deelgeneem en vyf 1ste plekke verwerf. Sy was algeheel eerste…














