BRS Equestrian Center. 🐎 Perdry Nuus: Primêre Skool Naudeville Ruiters Skitter!
Verlede naweek, op 23 Augustus, het Naudies se talentvolle ruiters deelgeneem aan die Winter Farewell Graded & Training Show by die BRS Equestrian Center. Hierdie geleentheid het onder die vaandel van SA Showing en SA Showjumping plaasgevind. Die Naudie-ruiters het hul staal gewys met uitsonderlike prestasies in beide die Graded en Training afdelings.
Oorsig van hul uitslae:
Kaitlyn Ferreira – Training Gr. 7: 2de – 70cm Show Jumping (Normale Kompetisie) 1ste – 70cm Show Jumping (2 Fase) 1ste – Working Riding 1ste – 70cm Working Hunter
Mia Best – Training Gr. 7: 1ste – 90cm Show Jumping (2 Fase) 2de – 90cm Show Jumping (Normale Kompetisie) 2de – Working Riding
Hanno van Jaarsveld – Graded Gr. 6: 1ste – 90cm Show Jumping (Normale Kompetisie) 1ste – 90cm Show Jumping (2 Fase) 1ste – Working Riding 1ste – 80cm Working Hunter
Ava Adendorff – Graded Gr. 5: 1ste – 70cm Show Jumping (2 Fase) 3de – 70cm Show Jumping (Normale Kompetisie) 2de – Working Riding 3de – 70cm Working Hunter 1ste – 60cm Working Hunter 2de – 60cm Show Jumping (2 Fase) 2de – 60cm Show Jumping (Normale Kompetisie)
Beaulé Jordaan – Training Gr. 4: 1ste – 60cm Show Jumping (Normale Kompetisie) 2de – 60cm Show Jumping (2 Fase – Rekreasie)
Caylum Labuschagne – Training Gr. 4: 1ste – 50cm Show Jumping (Normale Kompetisie – Rekreasie) 1ste – 50cm Show Jumping (2 Fase – Rekreasie)
Miah Erasmus – Training Gr. 2: 1ste – 40cm Show Jumping (2 Fase) 2de – 40cm Show Jumping (Normale Kompetisie) 1ste – Working Riding 1ste – 40cm Working Hunter
🎉 Baie geluk aan al ons ruiters! Julle het ons trots gemaak met jul toewyding, vaardigheid en sportmanskap. Ons sien uit na die volgende kompetisie!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf














