)
SANESA Vrystaat Kwalifiserende Rondte – Naudeville ruiters skitter

SANESA Vrystaat Kwalifiserende Rondte – Primêre Skool Naudeville se ruiters het die afgelope naweek hul talente ten toon gestel. Hulle het deelgeneem aan die eerste SANESA Vrystaat-kwalifiserende rondte. Dit is…

BRS Equestrian Center – Primêre Skool Naudeville Ruiters skitter

BRS Equestrian Center. 🐎 Perdry Nuus: Primêre Skool Naudeville Ruiters Skitter! Verlede naweek, op 23 Augustus, het Naudies se talentvolle ruiters deelgeneem aan die Winter Farewell Graded & Training Show…

Vrystaat Rising Star Challenge – Primêre Skool Naudeville

Vrystaat Rising Star Challenge. Wonderlike nuus vir Miah Erasmus en Primêre Skool Naudeville! 🌟 Wie is Miah Erasmus? Miah Erasmus is ’n jong ruiter van Primêre Skool Naudeville in Welkom…

Maple Ridge Equestrian – Primêre Skool Naudeville

Maple Ridge Equestrian. Primêre Skool Naudeville ruiters het die naweek vanaf 16 tot 18 Mei aan nog ‘n SANESA kwalifiserende rondte by Maple Ridge Equestrian in Gauteng deelgeneem. Die ruiters…

Ruitersport – Primêre Skool Naudeville

Ruitersport. Primêre Skool Naudeville ruiters het 10 en 11 Mei  aan ‘n SANESA kwalifiserende rondte ruitersport deelgeneem by Kimberley Equestrian Centre. Die ruiters het uitstekend gevaar. Core league:  Mia Best…

Ruitersport – Primêre Skool Naudeville

Ruitersport. Primêre Skool Naudeville, Welkom, ruiters het die afgelope naweek aan ruitersport deelgeneem van hulle eerste SANESA kwalifiserende rondte by BRS Equestrian in Riebeeckstad. Prestasies behaal: Miah Erasmus – Graad…

SANESA Nationals – Primêre Skool Naudeville

SANESA Nationals. Primêre Skool Naudeville se ruiters het gedurende die vakansie vanaf 24 tot 28 September, aan die SANESA Nationals deelgeneem by Kyalami Equestrian Park. Hierdie ruiters het baie goed…