Vrystaat SANESA – Primêre Skool Naudeville, Welkom het hierdie jaar sewe leerders wat ingesluit is in die Vrystaat SANESA span. Hulle gaan deelneem aan die SA Kampioenskappe wat vanaf 24-30 September by Kyalami Equestrian Park in Johannesburg gehou word.
Die volgende leerders is in die Core League Vrystaat A Span ingesluit:
- Karlien van Jaarsveld
- Mia Best
- Hanno van Jaarsveld
- Ava Adendorff
Leerders wat gekies is vir die Rising Star Vrystaat Span:
- Beaule Jordaan
- Caylum Labuschagne
- Miah Erasmus
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








