)

Uppies blink uit tydens Saalperd Streekskou

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Die afgelope Saalperd Streekskou is gehou 12-13 Oktober te Upington.

Narike Hoft het vir die eerste keer deelgeneem aan die Noord-Kaap Ruiterkuns proewe en haar uitstekend van haar taak gekwyt.

Sy het in die 3-Gang Kinderryperdruiter 14jr en onder, ā€˜n eerste plek behaal met EF Fever Pitch en in die 3 Gang Plesierperdruiter 14jr en onder, ā€˜n vierde plek, met Taurus van die Doorspring Friesperd Stoet.

In die 3 Gang Ruiterkuns -ruiter 14jr en onder het sy ā€˜n eerste plek behaal met EF Fever Pitch en in die 3 Gang Plesierperd Ruiterkuns 14jr en onder, behaal sy ook ā€˜n eerste plek met Taurus, in ā€˜n lekker sterk klas.

Jessi Wessels het weer uitstekend gevaar en in die 3 Gang onder 18 – ryperd `n eerste plek behaal en ook `n 4de plek in die 5 Gang. Sy het ook geelgeneem aan die Groot Kampioenskappe en word gekroon as 3 Gang Kinderkampioen en eindig 3de in die 5 Gang Kinderkampioenskappe.

Inge Wessels het aan die 5 Gang ryperd onder 18 deelgeneem en `n derde plek behaal en ook `n 4de plek tydens die 5 Gang Kinderkampioenskappe.

Baie geluk met die prestasies en sterkte met die seisoen vorentoe!

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17917″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal