)

Narike Hoft van Uppies bink uit op Friesperd

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Narike Hoft, van HoĆ«rskool Upington, het aan die afgelope KFPSSA Nasionale skou (Koninklike Friesperd Stamboek van SA) te Parys op 3-6 Okt deelgeneem. Sy het deelgeneem vir die eienaar Peu Bezuidenhout van Doornspring Friesperd Stoet hier plaaslik en is nie net die Kampioen Tradisionele Ruiter onder 18 met Tauris van Geyerspan nie, maar ook die Dames Enkeltuig Kampioen waar sy Nala van Doorndraai gedryf het. Die beoordelaars, Haike van der Meulen en Jaap Boersma van Nederland, was baie beĆÆndruk dat ā€˜n dogter van 14 jaar wat so uitstekend gedoen het teen die volwasse dames.

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17902″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal