Tanya Nortjé van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Western Mounted Games, 25 Februarie 2017.
Tanya het in Level 0 deelgeneem en vyf 1ste plekke verwerf. Sy was algeheel eerste in die Skole-afdeling.
Baie geluk aan Tanya, ons is trots op jou!
Become a Sponsor