Vyfgang Senior Proteaspan. Christine Naudé, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, in is as kaptein van die Vyfgang Senior Proteaspan aangewys! Haar perd, Anvil’s the Majesty, is by die Crystal Anvil-stalle en Glenda Koen rig hulle af.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf