MPU-Netbal. Die Erries is besonder trots op die drie netbaldogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga-netbalspanne:
o/15: Tharina Viljoen
o/16: Hayley van der Walt
o/17: Zinhle Mkonza
Baie sterkte vir die uitdagende.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf