)

You are sponsoring

MPU Netbal - Drie EHS Netbaldogters gekies

MPU-Netbal. Die Erries is besonder trots op die drie netbaldogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga-netbalspanne: o/15: Tharina Viljoen o/16: Hayley van der Walt o/17: Zinhle Mkonza Baie sterkte…