Hoofleiers 2023. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het hul hoofleiers vir 2023 aangekondig. Die volgende leerders is verkies:
Sentraal High School in Bloemfontein has announced their Head Leaders for 2023.
Hoërskool Sentraal:
- Hoofdogter: Marnè Botes
- Hoofseun: Lambrecht Scheepers
- Onderhoofdogter: Helena Marais
- Onderhoofseun: AJ Lups
Eie Haard Koshuis:
- Hoofdogter: Lenè Pretorius
- Hoofseun: Marius van der Merwe
- Onderhoofdogter: Wilmie Rust
- Onderhoofseun: Gerno Lombaard
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf