Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gekwalifiseer om aan die SAJWV se Nasionale Junior Sportskietkampioenskappe deel te neem.
Eloise Snyman en Eckhart Meaker (o/16) neem gedurende 7 tot 8 Oktober by Sandrivier-58 se Excalibur-skietbaan in Welkom deel. Eloise het ook gekwalifiseer vir die Senior Semi-Outomatiese wapen wat 15 Oktober plaasvind.
National Junior Sport Shooting Championships. Two learners from Bethlehem Voortrekker High School qualified to participate in the SAJWV’s National Junior Sport Shooting Championships.
Eloise Snyman and Eckhart Meaker (u/16) will compete at Sand River-58’s Excalibur shooting range in Welkom during 7 to 8 October. Eloise also qualified for the Senior Semi-Automatic Weapon taking place October 15.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf