Podiumpret. Vyf leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het gedurende September aan die Podiumpret Semi-finale in Pretoria deelgeneem. Heiken Venter, Leonelle van Niekerk, Danielle Venter, Martyn Oosthuysen en Leoné van Niekerk het deurgedring na die Nasionale finaal.
Dit vind in die Paarl plaas op 6 tot 8 Oktober.
Podiumpret. Five learners from Jordania Primary School in Bethlehem, participated in the Semi-Finals in Pretoria during September. Heiken Venter, Leonelle van Niekerk, Danielle Venter, Martyn Oosthuysen and Leoné van Niekerk advanced to the National final.
It takes place in Paarl on 6 to 8 October.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf