Free State Mini Tennis – Jordania Primary School
Free State Mini Tennis – This past weekend, two talented boys of Jordania Primary School proudly represented their schools at the Free State Mini u/10 Tennis Tournament. Together, they competed…
Vrystaat Interpro Tennis – Mieke le Roux in span
Vrystaat Interpro Tennis. Mieke le Roux, leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, is ingesluit in die Vrystaat Interpro Tennis span. Die span gaan gedurende die skoolvakansie aan ‘n toernooi…
Jordania Juniorkoor – Koor tree op by Kerssangdiens
Jordania Juniorkoor. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Juniorkoor het die afgelope Sondagaand, tydens Efrata NG-gemeente se Kerssangdiens, opgetree. Die koor het baie mooi gesing en Jordania Primêre Skool se…
Vrystaat Karate Federasie – Vrystaat Kampioenskappe aangebied.
Vrystaat Karate Federasie. Die Vrystaat Karate Federasie het die naweek van 5 November hul jaarlikse Vrystaat Kampioenskappe in Bloemfontein aangebied. Dit is altyd ‘n hoogtepunt op die karate kalender en…
St. Andrew’s kriekettoernooi – Primêre Skool Jordania speel goed
St. Andrews kriekettoernooi. Die afgelope naweek het Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se o/11A Krieketspan aan die St. Andrew’s kriekettoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Jorries se span het twee van hul drie…
Atletiek – Primêre Skool Jordania atlete skitter by byeenkoms
Atletiek – Tydens die afgelope naweek het die atlete van Primêre Skool Jordania deelgeneem aan die JF atletiek byeenkoms. Jorrie atlete het egter hul staal gewys en baie goed presteer!…
Sportskiet – Junior Jorries by Nasionale Kampioenskappe
Sportskiet – Agt leerders van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het deelgeneem aan die Nasionale Sportskiet Kampioenskappe. Dit het plaasgevind in Welkom gedurende die Oktober vakansie. Die skuts wat deelgeneem…
Hokkie – Primêre Skool Jordania ligawenners 2022
Hokkie. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, is baie trots op hul hokkiespanne wat puik presteer het tydens die 2022 hokkieseisoen. Hockey. Jordania Primary School, Bethlehem is very proud of their hockey…
Podiumpret – Primêre Skool Jordania deur na Nasionale Finaal
Podiumpret. Vyf leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het gedurende September aan die Podiumpret Semi-finale in Pretoria deelgeneem. Heiken Venter, Leonelle van Niekerk, Danielle Venter, Martyn Oosthuysen en Leoné…
Thabo Mofutsanyana – Dogters Krieketspelers gekies vir span
Thabo Mofutsanyana – Agt 0/13 dogters van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem is opgeneem in die dogters krieketspan. Die agt dogters wat vir die krieketspan gekies is is: Cara de…









