Sportskiet – Agt leerders van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het deelgeneem aan die Nasionale Sportskiet Kampioenskappe.
Dit het plaasgevind in Welkom gedurende die Oktober vakansie.
Die skuts wat deelgeneem het aan die Sportskiet was Dian Nel. Marette Botha, Hardus Botha. Micah Swart. Ashleigh Collie. Henru Venter. Isabell Swart en Leibrandt.
Hierdie skuts het puik gevaar in die Sportskiet en onder andere hul Streeks en Nasionale Kleure verwerf.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf
Sports Shooting – Junior Jorries at National Championships
Eight learners from Jordania Primary School, in Bethlehem participated in the National Sport Shooting Championships.
It took place in Welkom during the October holidays.
The shooters who participated did great and earned their Regional and National Colours, among others.