Junior Sportskiet – Eloise Snyman en Eckhart Meaker presteer uitstekend
Junior Sportskiet. Eloise Snyman en Eckhart Meaker is leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Hulle het gedurende 7 tot 8 Oktober aan die SAJWV se Nasionale Junior Sportskiet kampioenskappe (o/16) deelgeneem.…
Sportskiet – Junior Jorries by Nasionale Kampioenskappe
Sportskiet – Agt leerders van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het deelgeneem aan die Nasionale Sportskiet Kampioenskappe. Dit het plaasgevind in Welkom gedurende die Oktober vakansie. Die skuts wat deelgeneem…








