Atletiek – Tydens die afgelope naweek het die atlete van Primêre Skool Jordania deelgeneem aan die JF atletiek byeenkoms. Jorrie atlete het egter hul staal gewys en baie goed presteer!
Die deelnemende atlete het die volgende plekke behaal tydens die atletiek byeenkoms:
- Cornel Nel S9, 60m 2de & 80m 5de.
- Willie Uÿs S11, 80m 5de & 70mH 5de.
- Levi Schwim S10, 100m 5de.
- Rileigh Rooiland S12, 100m 2de & 150m 1ste (Rekord verbeter!)
- Carli Uÿs D14, 100m 1ste (Rekord verbeter!), 200m 2de & 80mH 4de
- Leigh-Anne Meyer D13, 800m 1ste & 1500m 2de.
- Cameron Exley S11, 1200m 3de.
- Ruhan Cilliers S12, 1200m 2de.
- Dehan Cilliers S12, 1200m 3de.
- Karmi Verster D11, 1200m 3de.
- Ryan Sartain S13, 1500m 3de.
- David Exley S13, 1500m 4de.
- Arno Labuschagne S11, 70mH 3de.
- Lea-me Petitt D13, 200mH 3de.
- Christiaan Venter S14, GS 4de & Diskus 4de.
- Amelia Rheeder D10, GS 4de.
- Maricelle Nortje D12, GS 2de, Diskus 4de &
Spiesgooi – Kesia Nel D13, Diskus 1ste & GS 5de.
Carli Uÿs is ook aangewys as die beste senior dogters baan atleet!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s voorsien
Athletics
During this past weekend, the athletes from Jordania Primary School participated in the JF athletics event. Jorrie athletes showed their mettle and performed very well!