TSA Prokennex Mini 3. Joma Viljoen van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die TSA Prokennex Mini 3 in Johannesburg deelgeneem. Sy het ingeskryf vir 0/16, maar omdat daar te min spelers was moes sy in die 0/18 Ope speel.
Ten spyte van die uitdaging, het Joma die tweede plek in die finaal behaal!
Awert Viljoen, ook van Truida Kestell het ook aan die Prokennex Mini 3 in Johannesburg deelgeneem. Hy het die sesde plek behaal in die 0/14 finaal.
Prokennex Mini 3. Joma Viljoen from Truida Kestell Primary School in Bethlehem, participated in the Prokennex Mini 3 in Johannesburg. She entered for U16, but because there were too few players she had to play in the U18 Open.
Despite the challenge, Joma took second place in the final!
Awert Viljoen from Truida Kestell, also competed in the Prokennex Mini 3 in Johannesburg. He took sixth place in the U14 final.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied