Vrystaat OppiTongAf – Leerders van Bethlehem Voortrekker hoĂ«rskool het die afgelope week aan die Vrystaat OppiTongAf deelgeneem. Hulle het virtueel aan die Vrystaat OppiTongAf Streeksuitdunne deelgeneem.
Hulle het uitstekend gevaar.
Die uitslae was as volg:
- Annika Meaker Gr.10: A+ x2
- Jana Grobbelaar Gr.10: A+ x2
- Liam-Lloyd Doman Gr. 10: A+ en A++
- Sipho Nwamba Gr.10: A
- Sebabatso Mofokeng Gr.12: A+
- Phillip Crause Gr.10: A
- Leané van den Berg Gr.10: A+
- Susan Bender Gr.11: A+ en A++ en
- Clarissa Hepburn Gr.9: A+
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto voorsien
Free State of OppiTongAf
Learners from Bethlehem Voortrekker high school participated in the Free State OppiTongaf this past week. They competed virtually in the Free State OppiTongAf Regional Qualifiers. They did great.