VKB Rugbyweek. Hoërskool Gougveld leerder, JM Rensburg, is na die VKB Rugbyweek aangewys is as die beste skrumskakel van die week. Hy is ook gekies vir die VKB-Toerspan na Frankryk en Italië.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto verskaf









