)

Karate – Hoërskool Noordheuwel se Brendan Engelbrecht skitter

Karate – Hoërskool Noordheuwel se eie Brendan Engelbrecht het die afgelope twee weke sy naam met groot trots in die karate-geskiedenisboeke laat opteken.

Eers het hy sy teenstanders oorrompel by die SA Nasionale Kampioenskappe, waar hy as kampioen in sy afdeling gekroon is. Net daar het hy egter nie gestop nie. Brendan het sy talent verder op die internasionale verhoog gaan wys by die WKF Karate One Youth League in Harare. Hier het hy nie net deelgeneem nie, maar ook as die algehele wenner in sy afdeling uitgestap!

Sy prestasie is ’n bewys van harde werk, deursettingsvermoë en ’n ware passie vir karate. Brendan se sukses bring groot trots vir homself, sy familie én vir Noordheuwel.

Baie geluk, Brendan – jy is ’n inspirasie vir almal!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://nories.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal