Kwagga-week Hokkie. George-toernooi.
o.14A (Seuns)
- JF vs. Paul Roos B: 1 – 4
- JF vs. York: 0 – 0
- JF vs. Outeniqua: 0 – 4
- JF vs. Outeniqua B: 5 – 0
o.14A (Dogters)
- JF vs. Eldoraigne: 0 – 0 Speler van die wedstryd: Botsile Moroka
- JF vs. York: 1 – 3 Speler van die wedstryd: Laura Pitout
- JF vs. Glenwood: 5 – 0
- JF vs. Outeniqua: 0 – 4
o.16A (Dogters)
- JF vs. Stellenberg: 0 – 2 Speler van die wedstryd: Karli Pienaar
- JF vs. Outeniqua: 0 – 4 Speler van die wedstryd: Danri Smith
- JF vs. Nico Malan: 2 – 0
- JF vs. Durbanville: 0 – 2 Speler van die wedstryd: Kayla van Aswegen
o.16A (Seuns)
- JF vs. Durbanville: 1 – 2 Speler van die wedstryd: André Kleyn
- JF vs. Stellenberg: 2 – 0 Speler van die wedstryd: Ryan le Roux
- JF vs. Glenwood: 3 – 1 Speler van die wedstryd: Tristan Booysen
- JF vs. Outeniqua: 1 – 0 Speler van die wedstryd: Eben van der Vlies
🎉 Baie geluk aan al die JF-hokkiespelers wat hul skool met trots verteenwoordig het. ’n Spesiale vermelding aan die spelers wat tydens die toernooi gekies is om in die All Stars-spanne te speel – ’n groot eer en bewys van julle talent en harde werk!


Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf











