Norie Interhuis atletiek. Hoërskool Noordheuwel het met trots die Norie atlete aangewys as die onderskeie Victrix en Victor Lodorums tydens die Norie interhuis atletiek. Die toekennings word bepaal deur die grootste aantal punte-totaal behaal vir vyf items.
Die nories was die toekennings ontvang het:
- Calista Scholtz: Junior Victrix Ludorum
- Henré de Bruin: Junior Victor Ludorum
- Hanri Pretorius: Senior Victrix Ludorum
- Hanri Pretorius: Senior Victor Ludorum
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf