SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR
The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…
THE SANBS URGES YOU TO GIVE BLOOD AND MAKE THE WORLD A HEALTHIER PLACE
Each year, millions of South Africans need blood transfusions in order to lead healthy lives. If it weren’t for voluntary blood donations, who knows what people would have to do…
Laerskool Muldersdrif Redenaars
Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul leerders wat aan die Superreeks Redenaars by Laerskool Horison deelgeneem het. Die Mullies het goed presteer en het selfs twee uit drie kategorieë…
Laerskool Muldersdrif Atletiek
Laerskool Muldersdrif, Roodepoort, het hul Atletiekbyeenkoms op Dinsdag, 11 Februarie aangebied.
Mnr Herman verjaar
“Geagte Mnr Herman, onderwysers, ouers em Mullie-maats. Daar is ‘n paar verskillende sininieme vir “LEIER” in die woordeboek… die twee wat die beste by Mnr Herman pas is HOOFMAN en…
Laerskool Muldersdrif Victor en Victrix Lodorums vir 2020
Voor vlnr: Mieke van der Merwe en Aldré Wohlfahrt Agter vlnr: Regan Marais en Marnu Bouwer Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, het op 30 Januarie hul atletiekbyeenkoms aangebied.
Laerskool Muldersdrif Atletiekbyeenkoms
Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, het op 30 Januarie hul atletiekbyeenkoms aangebied.
Laerskool Muldersdrif verwelkom Sion Steenkamp in Graad 1
Laerskool Muldersdrif is trots om Sion Steenkamp te verwelkom as Graad 1 leerder. Sion is in juf Erika se klassie. Geniet jou skoolloopbaan by Mullies, Sion!
Laerskool Muldersdrif Senior koor wen Sing In Harmonie!
Laerskool Muldersdrif se Senior Koor is die Nasionale Wenners in die informele kategorie van Sing in Harmonie 2019! Die senior koor het die volgende pryse gewen: Musiekvideo opname 2. CD…
Laerskool Muldersdrif: Gholf Superreeks
Mullies het vyfde van 12 skole geëindig met ‘n gemiddeld van 50.00 per speler tydens die Gholf Superreeks. Baie geluk aan Schalk van Ettinger o/9 wie se telling van 35…
Laerskool Muldersdrif tennisspelers skitter op die baan
Baie geluk aan Cole en Zac Joyce, Gr. R in Laerskool Muldersdrif, wat al hul enkels en dubbels wedstryde gedurende die o/9 rooibal toernooi gewen het! Hulle het Mullies se naam…
Laerskool Muldersdrif se Mieke – klein botteltjie, maar groot gif!
Mieke op die wenners-podium nommer 1 Mieke van der Merwe van Laerskool Muldersdrif, is op 25 Oktober aangewys as die kampioen van kampioene tydens die atletiekbyeenkoms by Laerskool Helderkruin. …











