Boogskiet – Hoërskool Bastion presteer
Boogskiet. Sewentien leerders van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, het die afgelope naweek by Club Inyahti in Randfontein deelgeneem aan ‘n boogskiet kompetisie. Die puntetellings is uit 300 uit. Dit was ons…
Head Boy 2024 – Schools That Rock chats with Mthokozisi Masilela
Head Boy 2024. Like in previous years, Schools That Rock interviewed Head Leaders of High Schools in South Africa. Our next candidate is Mthokozisi Masilela, Head Boy 2024 from Curro Wilgeheuwel in…
Head Girl 2024 – Schools That Rock chats with Alexandra Correia
Head Girl 2024. Like previous years, Schools That Rock interviewed Head Leaders of High Schools in South Africa. Our candidate today is Alexandra Correia, Head Girl 2024 from Curro Wilgeheuwel in Roodepoort,…
Hoofdogter ’24 – Schools That Rock gesels met Johané Lamprecht
Hoofdogter ’24. In ons reeks oor Hoofdogter ’24, gesels ons ook met die Hoofdogter ’24 van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, Gauteng, Johané Lamprecht. Johané, vertel ons meer van jouself en jou leierskap.…
Hoofleiers ’24 – Schools That Rock gesels met Christopher Strydom
Hoofseun ’24. In ons reeks oor Hoofseun ’24, gesels Schools That Rock vandag met die Hoofseun van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, Gauteng, Christopher Strydom. Christopher, vertel ons meer van jouself en jou leierskap.…
Norie Interhuis atletiek – Hoërskool Noordheuwel
Norie Interhuis atletiek. Hoërskool Noordheuwel het met trots die Norie atlete aangewys as die onderskeie Victrix en Victor Lodorums tydens die Norie interhuis atletiek. Die toekennings word bepaal deur die…
Dirigente 2024 – Hoërskool Linden
Dirigente 2024. Hoërskool Linden is opgewonde om die twaalf energieke individue aan te kondig wat die skool se dirigente vir 2024 sal wees! Bring die gees! Baie geluk aan die…
Rhino Rugby Toerspan – Hoërskool Florida leerder na Ierland
Rhino Rugby Toerspan. Hoërskool Florida leerder, Xander Kruger, is gekies vir die Rhino Rugby toerspan na Ierland gedurende die Desember skoolvakansie. Die afrigter van die span is mnr. Hanekom, ook…
Farewell Matrics 2023 – Curro Krugersdorp
Farewell Matrics 2023. “At Curro Krugersdorp, we hold dear to our traditions, and one of the most poignant is the “Bell Ceremony.” “When our learners embark on their high school…
Totsiens Matrieks van 2023 – Hoërskool Linden
Totsiens Matrieks van 2023. En so breek die dag aan om, na twaalf jaar, te groet. Mag julle Volhard tot die einde en die wêreld se geleenthede aangryp! Meer skolenuus:…
ATKV Tjokkertoneel – Finaliste bekend, reg om staal te wys
ATKV Tjokkertoneel. Die derde ATKV-Tjokkertoneel het vanjaar tussen die sterre gespeel. 628 Tjokkers het hul stories tydens vier streeksfeeste landswyd vertel. Ses-en-dertig produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…
Mej Monnas – Hoërskool Monument stel die meisies bekend
Mej Monnas. Hoërskool Monumentstel met trots Mej Monnas Junior en Mej Monna Senior bekend. Mej Monna Junior: Mej Monnas Senior: Mej Monnas Debutant: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://monnas.co.za/
Southern Gauteng Badminton – Curro Krugersdorp perform well
Southern Gauteng Badminton. The U/13 Badminton SA Champs were recently held by the Southern Gauteng Badminton Association. Among the fourteen competing teams, the Southern-Gauteng team achieved an admirable fourth place.…
Top 35 Netbalspelers – Johané Lamprecht van Hoërskool Bastion
Top 35 Netbalspelers. Johané Lamprecht, leerder van Hoërskool Bastion, is gekies as deel van die Top 35 o.17 netbalspelers in Suid-Afrika. Dit is ‘n absolute ongelooflike prestasie. Die Gautengspan, waarvan…
SA Skole Rugby – Hoërskool Monument spelers in spanne
SA Skole Rugby. Hoërskool Monument, Krugersdorp Gauteng, is trots op hul drie rugbyspelers wat ingesluit is in die SA Skole Rugby spanne. Ulrich van der Westhuizen (SA Sole span), Ceano…
Rugby Captains – Schools That Rock talks to Roodies’ Captains
Rugby Captains. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Kyle Gerbers and Caden Dalais. Kyle and Caden are the captains of Roodepoort High School’s 1st rugby…
Stadio Athletics – Zola Budd Spearheads Stadio Athletics
Stadio Athletics. Higher education provider STADIO has hit the ground running with their new Athletics Club. Fronted by world-famous sporting icon, Zola Budd, as coach and mentor, the club not…
Inter-school eSports – Curro hosts first tournament
Inter-school eSports. Curro eSports, is a leading provider of competitive gaming opportunities for young learners. Curro is proud to announce that it will be launching their first Curro Clash LAN…
Gauteng North Mini 1 Junior tennis tournament
Noord Mini Junior tennistoernooi. Die Gauteng-Noord Mini 1 Junior- tennistoernooi het die afgelope naweek in Pretoria plaasgevind. Vier van Hoërskool Florida se leerders, nl Avida Caby, Delereece Jonker, Jordan Haynes…
Matriekklas 2022 – Hoërskool Linden presteer uitstekend
Matriekklas 2022. Hoërskool Linden se Dux-leerder van die matriekklas 2022, Franco Vosloo, is aangewys as die Top Student in Gauteng. Hierdie prestasie is binne die vakgebied Geografie, met ‘n finale…
International science fair – Brandon de Greef awarded for research
International science fair. Young innovators impressed at international science fair. The ISF took place from 7 to 9 December and was held physically for the first time in two years.…
Hoofseun 2023 – Schools That Rock gesels met Juan Venter
Hoofseun 2023. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Juan Venter. Juan, Hoofseun van Hoërskool Bastion vir 2023, vertel ons meer van homself en…
Hoofleier 2023 – Schools That Rock gesels met Runé Etsebeth
Hoofleier 2023. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Runé Etsebeth. Runé, Hoofdogter van Hoërskool Bastion vir 2023, vertel ons meer van haarself en…
Football Star – Curro kicks off quest to find star of tomorrow
Football Star. Curro Holdings is honoured to be South Africa’s first school group to join forces with the legendary football coach, Pitso Mosimane, in the questto Create The Player of…
Crawford Ruimsig – Students qualified for White Honours Blazer
Crawford Ruimsig. Crawford International Ruimsig are extremely proud of the five students who qualified for the White Honours Blazer. This is the highest recognition given at Crawford Ruimsig College, this…
Hoërskool Linden – Jaarlikse Kultuurprysuitdeling
Hoërskool Linden. Hierdie week het Hoërskool Linden se jaarlikse Kultuurprysuitdeling plaasgevind. Die spoggeleentheid het hul kultuur leerders se prestasies en deelname vereer. Die volgende toekennings is ook op die aand…
Matriekafskeid – Hoërskool Linden matriekafskeid 2022 lusmaker
Matriekafskeid. Hoërskool Linden, Gauteng, deel graag hierdie pragtige video wat die hoogtepunte van hierdie jaar se Matriekafskeid en sy mooiste oomblikke kon vasvang. Wat ‘n spoggeleentheid was dit nie! Geniet…
Hoërskool Bastion Rugby – Buffels Eerste Span het ongelooflike seisoen
Hoërskool Bastion Rugby. Hoërskool Bastion, Roodepoort, se rugby skitter. Dit was ‘n ongelooflike seisoen vir die Buffels Eerste Span! Met nuwe afrigters aan die stuur en ‘n groep nuwe spanlede,…
Goue Leeus Rugby Finaal – Hoërskool Florida se 1ste span vs Randburg
Goue Leeus Rugby Finaal. Hoërskool Florida se 1ste rugby span het Saterdag, 23 Julie, teen Hoërskool Randburg kragte gemeet. Die wedstryd is gespeel in die Goue Leeus Finaal vir Groot…
SA Skole Rugby – Hoërskool Monument spelers ontvang baadjies
SA Skole Rugby. Hoërskool Monument, Krugersdorp, se SA Skole rugby spelers, S’Fiso Mgwaza (Sa Skole) en Ulrich van der Westhuizen (SA Skole A),het hul groen en goud baadjies ontvang. Dit…
Suid-Gauteng Hokkie – Keira-Marie Heintjie in O.14A span
Suid-Gauteng Hokkie. Hoërskool Monument, Krugersdorp, is baie trots op Keira-Marie Heintjie. Sy het Monnas verteenwoordig in die Suid-Gauteng Hokkie O.14A-span. Die span het die North Regional Tournament afgesluit met ‘n…
Leeus Akademiespan – O.18 Span sluit week onoorwonne af
Leeus Akademiespan. Die Leeus Akademiespan het die week as onoorwonne afgesluit. Hoërskool Monument is baie trots op Dylan De Klerk en Marcey de Waal wat Monnas in die span verteenwoordig…
SA Skole Rugby – Hoërskool Monument spelers ingesluit in spanne
SA Skole Rugby. Hoërskool Monument, Krugersdorp-Noord, het drie spelers, Jan Botes, Ulrich van der Westhuizen en Sifiso Magwaza wat ingesluit is in SA Skole Rugby spanne. Jan Botes is die…
Rhino Week Rugby – Hoërskool Bastion rugby skitter steeds
Rhino Week Rugby. Hoërskool Bastion van Gauteng se rugby skitter steeds op verskeie platforms. Menigte seuns is in die Sentraal-Wes rugbyspanne ingesluit en het deelgeneem aan die Rhino Week Rugby.…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Divan Myburgh
Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Divan Myburgh. Divan is die onder-kaptein van Hoërskool Bastion in Gauteng, se 1ste rugbyspan. Hy druk…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met HJ de Beer
Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met HJ de Beer. HJ is die kaptein van Hoërskool Monument, Krugersdorp in Gauteng, se 1ste rugbyspan.…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Rocco Oosthuizen
Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Rocco Oosthuizen. Rocco is die kaptein van Hoërskool Bastion in Gauteng se 1ste rugbyspan. Hy druk vandag…
SA Cycling XCO Cup – Michael Kanis presteer in Sproggs kategorie
SA Cycling XCO Cup. Michael Kanis is ‘n laerskool leerder van Curro Krugersdorp. Hy het onlangs tydens die SA Cycling XCO Cup #4 by Thaba Trails ‘n derde plek losgeslaan…
Swem/Swimming – Nico Arangies van Curro Krugersdorp presteer
Swem/Swimming. Tydens ‘n onlangse swemklub prysuitdeling het Nico Arangies van Curro Krugersdorp twee trofeë ontvang vir die 2021/2022 swem/swimming seisoen: Junior swemmer van die jaar Mees gevorderde manlike swemmer Hy…
NWU PUK Rugby Finaal – Hoërskool Florida 1ste span deel eerste plek
NWU PUK Rugby Finaal. Hoërskool Florida, Gauteng, se 1ste rugbyspan het die afgelope naweek in die NWU PUK Rugby Finaal gespeel. Die wedstryd is op die veld van Hoërskool Dr…
Voorseisoen Rugby Finale – Hoërskool Bastion
Voorseisoen Rugby Finale. Hoërskool Bastion, Roodepoort, het pas hul voorseisoen rugby finale afgesluit. Die Eerste Span en o/14-span eindig die toernooi onoorwonne. Bastion se o/14’s het een wedstryd gelykop gespeel.…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Bianca Mosquin
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Bianca Mosquin. Bianca is die onder-kaptein van Hoërskool Bastion in Roodepoort, Gauteng, se 1ste meisies hokkiespan. Bianca teken…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Dominique Smith
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Dominique Smith. Dominique is die kaptein van Hoërskool Bastion in Roodepoort, Gauteng, se 1ste meisies hokkiespan.…
Hokkie Kapteins – Shané Beetge gesels met Schools That Rock
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sportkapteins gesels Schools That Rock met Shané Beetge. Sy is Hoërskool Florida, Gauteng, se 1ste hokkiespan kaptein. Shané teken vandag die eerste doel aan…
Linden VLR – Hoërskool Linden VLR vir 2022 bekend gestel
Linden VLR. Dit is met groot trots dat Hoërskool Linden se VLR (Verteenwoordigende Leerderraad) vir 2022 bekend te stel. Hierdie 72 leerders dien vir die jaar as leerder- en klasverteenwoordigers.…
Krieket-kapteins – Ruben Aucamp vertel ons meer oor sy kapteinskap
Krieket-kapteins. Schools That Rock gaan oor die volgende aantal weke met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span krieket kaptein gesels. Ons tweede bal word geboul aan Ruben Aucamp, kaptein van Hoërskool Linden se…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Gr 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Kamohelo Thebehadi by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Muldersdrift in Krugesdorp begin. Geniet jou skoolloopbaan by Laerskool Muldersdrift, Kamohelo.…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Gr 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Simone Venter by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Muldersdrift in Krugesdorp begin. Geniet jou skoolloopbaan by Laerskool Muldersdrift,…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Gr 1’s
Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Mia du Toit by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 januarie by Laerskool Muldersdrift in Krugesdorp begin. Geniet jou skoolloopbaan…
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s
Graad Een 2020. Schools That Rock verwelkom Lihim en Caelim le Roux by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Fairland begin. Geniet julle skoolloopbaan…









