)
Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s

Graad Een 2022. Schools That Rock  verwelkom Milané Gouws by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Muldersdrift in Krugersdorp, Gauteng begin. Geniet jou skoolloopbaan, Milané. Mag jy…

Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s

Graad Een 2022. Schools That Rock  verwelkom Ethan Bezuidenhout by die “groot skool”. Hy begin sy skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Muldersdrift Krugersdorp, Gauteng. Geniet jou skoolloopbaan, Ethan. Mag jy baie gelukkig…

Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s

Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Michael en Mia de Beer by die “groot skool”. Hulle begin hul skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp, Gauteng. Geniet…

Graad Een 2022 – Schools That Rock verwelkom 2022 se Graad 1’s

Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Ava Barnard by die “groot skool”. Sy begin haar skoolloopbaan vandag, 12 Januarie, by Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp, Gauteng. Geniet jou skoolloopbaan, Ava.…

Hoërskool Florida – Boodskap vir 2022 van Mnr JJ Katzke

Hoërskool Florida. Skoolhoof, Mnr JJ Katzke, lewer ‘n boodskap vir 2022 aan alle Florries, ouers, onderwysers en oud-Florries. Sien video Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.florries.co.za/

Matrieks 2021 – Hoërskool Linden Matriekprysuitdeling

Matrieks 2021. Hoërskool Linden wens elke matrikulant wat in 2021 sy/haar beste gelewer het hartlik geluk. Die volgende buitengewone toekennings is vir 2021 gemaak: Akademiese Eerstespan (Heel jaar): Martin Wessels,…

Allegretto kunswedstryd – Bastion leerders, Chloé en Chandré presteer

Allegretto kunswedstryd. Die afgelope naweek het twee van Hoërskool Bastion van Krugersdorp se leerders, Chloé Niemann en Chandré Boshoff die Allegretto Gala-aand bygewoon. Dit het plaasgevind na die afloop van…

Boodskappe 2021 Matrieks – Kobus Botha van Hoërskool Bastion

Boodskappe 2021 Matrieks. Kobus Botha se ouers het hierdie besondere boodskap aan hom gerig om dit saam met hom die toekoms in te neem. Kobus is in matriek by Hoërskool…

Matrics 2021 – Message to Annuscha de Nysschen from Bastion

Matrics 2021. Maryanne de Nysschen and Paul de Nysschen, parents of Annuscha, sent this special message to her for taking it with her on the road ahead. Annuscha is in…

Boodskappe 2021 Matrieks – Nikita Viviers van Hoërskool Bastion

Boodskappe 2021 Matrieks. Gustav Viviers, vader van Nikita Viviers, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Nikita is in matriek…

Boodskappe 2021 Matrieks – Leandri Venter van Hoërskool Bastion

Boodskappe 2021 Matrieks. Chantel Venter, moeder van Leandri Venter, het ‘n besondere boodskap aan haar gerig om saam met haar die toekoms in te neem. Leandri is in matriek in…

Boodskappe 2021 Matrieks – Ludzkie Jansen van Rensburg van Bastion

Boodskappe 2021 Matrieks. Daniela Jansen van Rensburg, moeder van Ludzkie Jansen van Rensburg, het ‘n besondere boodskap aan hom gerig om saam met hom die toekoms in te neem. Ludzjie…

Hoërskool Florida – Schools That Rock gesels met Charlize en Tristan

Hoërskool Florida. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Charlize Gage en Tristan de Hart, Hoofdogter en Hoofseun van Hoërskool Florida, vir 2022 Charlize…

Stories of Hope – Showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation

Stories of Hope: #HOPEtober essay writing winners chosen by award-winning journalists announced. Stories of Hope showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation’s initiatives 286 Entrants As a young, budding writer,…

Train your child’s brain at Curro’s Coding and Robotics Boot Camp

Train your child’s brain. Coding is the new literacy. Introducing your child to this new digital language is key to their future success. With that in mind, Curro will be…

FILMIT’s Mentorship kicks off with Suidooster actors

Photo FLTR: Suidooster actors :Dean Smith, Eden Classens, Esther von Waltsleben, Jawaahier petersen , Marco Spaumer While Filmit judges (Suidooster actors) were selecting the twenty best film concepts and schools…

Top 10 wenners van ATKV-DigiToneelkompetisie Video

Schools That Rock bring hiermee kort video-grepe van die Top-10 skole se leerders: Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, Hoërskool Tygerberg in Kaapstad,…

ATKV-DigiToneel se TOP 10 skitter op TV

Schools That Rock berig oor Tienertoneel Die ATKV-DigiToneelkompetisie mag dalk nog in sy kinderskoene staan, maar sy deelnemers is afgerond, kreatief en word nie deur die uitdagings van die samelewing…

First ever Curro Cup Minecraft tournament a huge success

Schools That Rock Report on Curro’s first ever Cup Minecraft tournament After tough building battles which saw 29 teams going head-to-head, the winners of the first-ever Curro Cup Minecraft tournament…

Can you save 3 lives?

On World Blood Donor Day, we encourage a small action that could have a deep impact. South African National Blood Service is calling for South Africans to take this quick quiz to…

Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders

Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…

Curro sealed victory over Californian school district in international Minecraft friendly

Photo above: Stephen Reid, Senior Customer Engagement PM at Microsoft discussing the game with the Curro and Fresno learners on Microsoft Teams. Monday, 7 June 2021: In a first for…

Hoërskool Monument weer toppresteerder in die Gauteng-Wes Distrik

Foto: Bo Vlnr: Me Belinda Steenkamp, Me Gerda Joubert (Adjunkhoof), Me Marna Denner, Me Cecilia Marais, Me Vanessa van Biljon. Voor: Me Suerette Maartens Baie geluk aan Monnas se Afrikaanse…

Curro Krugersdorp Independent School Public Speaking event

On Monday, 3 May, Curro Krugersdorp held their annual Internal English Public Speaking event. They are extremely proud of the learners who entered and performed their speeches with confidence. Thank…

Curro Krugersdorp Independent School’s Golf player excels

Primary school learner Juan Marais recently participated in the SA under 11 golf championships at Magaliespark. He earned his provincial golf colours as North West representative. In the competition he…

Hoërskool Florida wen toekennings van Departement van Onderwys

Foto: Mnr Julius Katzke, skoolhoof en met die toekenings wat Hoërskool Florida gewen het Hoërskool Florida het ‘n hele paar toekennings ontvang by die prysuitdeling van die Department van Onderwys.…

Hoërskool Monument Rugbyspelers deel van SARU Elitespelers-ontwikkelingskamp

Baie geluk aan Monnas se rugbyspelers, S’fiso Magwasa, Tiaan Wessels, Andries du Preez en Waldo van den Berg wat gekies is om deel te vorm van die virtuele 0.18 SARU…

Hoërskool Bastion is nou ’n Volle Tegnologiese skool

Hoërskool Bastion, Krugersdorp, is nou ’n ten volle tegnologiese skool. Elke personeellid het ’n ‘laptop’ ontvang en elke leerder gaan ’n tablet ontvang. Alle handboek-inligting is reeds hierop gelaai en…

Schools That Rock gesels met Divan Steenkamp

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Divan Steenkamp, Hoofseun van Hoërskool Klerksdorp. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Dit waarna ek…

Hoërskool Florida verwelkom nuwe personeel

Foto vlnr: Me Esther Marran, Mnr Marius Oosthuizen, Mnr Arno Luus, Me Sarien de Villiers en Me Michell Wilsnagh. Florries verwelkom hulle nuwe personeel by die Florrie familie, Me Esther…

Schools That Rock chat to Tebogo Maseko

Schools That Rock asked a few questions to Tebogo Maseko, Head Boy of Krugersdorp High School. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts?…

Schools That Rock chat to Jordyn Ehmke

Schools That Rock asked a few questions to Jordyn Ehmke, Head Girl of Krugersdorp High School. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts?…