)

Hoërskool Florida wen toekennings van Departement van Onderwys

Foto: Mnr Julius Katzke, skoolhoof en met die toekenings wat Hoërskool Florida gewen het

Hoërskool Florida het ‘n hele paar toekennings ontvang by die prysuitdeling van die Department van Onderwys.

Die Toekenings wat verwerf is:

“Excellence School Award Town Schools” waarvan Florida die toekening al 8 keer gewen het in die laaste 10 Jaar

“Overall Excellence School Award”

74% van ons leerders slaag met Buccalaureus toelatings graad

7 Florida leerders stap wag met toekeings vir die beste in hul vak gebied.

Baie geluk!

Florries is baie trots op julle!

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal