Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Milané Gouws by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Muldersdrift in Krugersdorp, Gauteng begin.
Geniet jou skoolloopbaan, Milané. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Doen dit nou.
Foto verskaf
Meer skolenuus : https://schoolsthatrock.co.za