Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Ruben Colin by die “groot skool”. Hy het sy skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Fontainebleau in Randburg, Gauteng begin.
Geniet jou skoolloopbaan, Ruben. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Laat jou lig skyn.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za