On Monday, 3 May, Curro Krugersdorp held their annual Internal English Public Speaking event.
They are extremely proud of the learners who entered and performed their speeches with confidence. Thank you for your hard work and enthusiasm while waiting patiently outside for your turn. You all shone so bright on Monday!”Watch this space!
The results will be announced on Friday 7 May.
Engelse Redenaars Funksie Op Maandag 3 Mei, het die jaarlikse interne Engelse Redenaars Funksie plaasgevind. Curro is baie trots op die leerders wat ingeskryf het en hulle toesprake met selfvertroue opgevoer het. “Dankie vir julle harde werk en entoesiasme, julle het julself so goed gedra terwyl julle buite vir jul eie beurt gewag het. Julle almal was sterretjies! Hou die spasie dop!
Die resultate sal op Vrydag 7 Mei aangekondig word.