)

Boodskappe 2021 Matrieks – Ludzkie Jansen van Rensburg van Bastion

Boodskappe 2021 Matrieks. Daniela Jansen van Rensburg, moeder van Ludzkie Jansen van Rensburg, het ‘n besondere boodskap aan hom gerig om saam met hom die toekoms in te neem. Ludzjie is van Hoërskool Bastion in Gauteng.

“My Seun, menige tye wens ons dat jy vir altyd ons klein seuntjie kon bly, maar dan sou ons nooit die kans gehad het om te sien in watter aantreklike jong man jy ontluik het nie. Ek weet die Heer het planne vir jou lewe ver bo ons drome. Soos jy hulle sal verwesenlik, sal die vreugde wat jy voel, myne en jou pa s’n ook sal wees.

Ons kan nie wag om langs die kantlyn te staan en jou aan te moedig en te sê: “Ons het geweet jy kan dit doen want ons glo in jou”. Ek wens vir jou die krag om uitdagings met vertroue die hoof te bied. Ons wens jou ook wysheid toe om jou gevegte met oorleg te kies. Mag jy goeie avonture beleef op jou reis deur die lewe en altyd gewillig sal wees om te stop om iemand langs jou pad te help. Ek glo dat jy altyd na jou hart sal luister en risiko’s versigtig sal oordink.

Onthou altyd hoe geliefd jy is.

Liefde Jou Ma”

Foto verskaf

Lees meer skolenuus:

https://schoolathatrock.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal