Boodskappe vir 2021 Matrieks. Eloise Kemm, moeder van Mekyla Scholtz, Onder-hoofdogter van Hoërskool Montana in Worcester, het ‘n besondere boodskap aan haar gerig om saam met haar die toekoms in te neem.
“Mag jy alle sukses vir die toekoms behaal. Jy is ‘n harde werker en ek sien die resultate en dankie. Ek is baie trots op jou en is baie lief vir jou my kind.
Baie sterkte, Mamma.”
Foto verskaf