Boodskappe 2021 Matrieks. Gustav Viviers, vader van Nikita Viviers, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Nikita is in matriek in Hoërskool Bastion, Gauteng.
“Nikita, ek bid vandag spesiaal vir jou dat God jou veilig in Sy hand sal hou en deur die lewe saam met jou sal wees. Waardeur jy ookal mag gaan, dat die Here jou deur sal dra. Ek glo dat God jou ryklik sal seën met alles wat jy doen.
Ons is baie trots op jou.”
Van jou ouers.
Foto verskaf
Lees meer skolenuus: