Goethe-Zertifikat. Ébet Bester, Bea Oosthuizen, Karli de Jager en CP Breytenbach van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle A1 Goethe-Zertifikat, Fit in Deutsch 1, met vlieënde vaandels geslaag.
Annika Piek het haar B1 Goethe-Zertifikat met ‘n gemiddeld van in dié 80%, geslaag.
Wir sind super Stolz auf unsere Deutsche Schüler
Trekkertrots!
Foto’s verskaf
Lees meer skolenuus: