Biathle. Drie leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, Janco Fourie, Dehan Cilliers en Helene Claasen, het aan die eerste Biathle in Bethlehem deelgeneem. Biathle bestaan uit die volgende dissiplines: hardloop ‘n bepaalde afstand, swem ‘n bepaalde afstand en hardloop weer ‘n bepaalde afstand. Alles gebeur direk na mekaar met geen rusperiodes tussenin nie.
Baie geluk aan hierdie drie atlete.
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Become a Sponsor








