Atletiekkleuresport. Sewe atlete van Laerskool Truida Kestell van Bethlehem, het die rekords laat spat tydens die skool se onlanse atletiekkleuresport-byeenkoms.
Molemo Meloi: Boys U.11 100m sprint – 13,50s
Mickaile Kaptein: Boys U.12 100m sprint – 12,66s; Boys U.12 150m sprint – 19,09s
Khahlelo Maqelepo: Boys U12 100m sprint – 12,55s; Boys U.12 150m sprint – 18,97s
Kaylie de Bruin: DSogters O.13 800m – 02:29.83: Dogters 1500m – 05:06.60
Nelisa-May Doman: Dogters 1500 stap – 09:40.00
Cara Rautenbach: Dogters O.12 hekkies 75m – 13,33s; Dogters O.12 hoogspring – 1,4m
Carla Britz: Dogters O.13 800m – 02:24.31s; Dogters O.13 1500m – 04:50.40s
Baie geluk!
atletiek#trotsetruidjies athletics#proudtruidjies
https://www.truidakestell.co.za/