)

Top 10 wenners van ATKV-DigiToneelkompetisie Video

Schools That Rock bring hiermee kort video-grepe van die Top-10 skole se leerders: Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, Hoërskool Tygerberg in Kaapstad, Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad en Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch.

Terwyl die Top-10 hulinskrywing finaal afstof en gereed kry, sal die inskrywings vanaf 4 Oktober op Via (DSTV-kanaal 147) te sien wees.

Hou die ATKV se webwerf en sosiale media dop vir meer oor die TV-reeks en die kykerskeuseveldtog waar kykers vir hul gunsteling kan stem en ook ’n wegbreekvakansie by een van die ATKV se spogoorde kan wen.

Meer oor ons skole:

https://schoolsthatrock.co.za

https://atkv.org.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal