Staan op sy Jan, hier kom Mienke! Mienke Maritz ‘n graad 4 Eendjie van C&N Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het op die televisie program, Hectic on 3, op SABC 3 verskyn! Sy het gewys hoe om heerlike melktert kolwyntjies te gebak!
Defnitief ń Eendjie om dop te hou!
Foto’s verskaf
Meer oor Oranje Primêr:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/