Allegretto kunswedstryd. Die afgelope naweek het twee van Hoërskool Bastion van Krugersdorp se leerders, Chloé Niemann en Chandré Boshoff die Allegretto Gala-aand bygewoon. Dit het plaasgevind na die afloop van hul deelname aan die 2021 Allegretto kunswedstryd.
Chloé Niemann loop weg met die trofee vir “Best English solo with a backtrack” en Chandré Boshoff verwerf die trofee vir “Best Film solo with a backtrack.”Ons is ongelooflik trots op julle!
Lees meer oor skole: