Southern Gauteng Badminton. The U/13 Badminton SA Champs were recently held by the Southern Gauteng Badminton Association. Among the fourteen competing teams, the Southern-Gauteng team achieved an admirable fourth place.
The school takes great pride in the accomplishment of the learners from Curro Krugersdorp Primary School, Daniël Venter, and Danae Conradie. They are valuable members of the team.
Danae’s exceptional performance in the U13 Girls Double category led her to the semi finals and secured her a position in the national squad.
Suid-Gauteng Pluimbal. Die SA o.13 SA Kampioenskappe is onlangs deur die Suid-Gauteng Pluimbalvereniging gehou. Onder die veertien mededingende spanne het die Suid-Gauteng span ‘n bewonderenswaardige vierde plek behaal.
Curro is baie trots op die prestasie van die leerders van Laerskool Curro Krugersdorp, Daniël Venter en Danae Conradie. Hulle is waardevolle lede van die span.
Danae se uitsonderlike vertoning in die O/13 Dogters Dubbel kategorie het haar na die halfeind rondte gelei en haar ‘n posisie in die nasionale span verseker.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf