Leeus Akademiespan. Die Leeus Akademiespan het die week as onoorwonne afgesluit. Hoërskool Monument is baie trots op Dylan De Klerk en Marcey de Waal wat Monnas in die span verteenwoordig het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








