Linden VLR. Dit is met groot trots dat Hoërskool Linden se VLR (Verteenwoordigende Leerderraad) vir 2022 bekend te stel.
Hierdie 72 leerders dien vir die jaar as leerder- en klasverteenwoordigers. Baie geluk aan elke leerder wat verkies is. Linden is opgewonde om te sien wat julle in die jaar gaan vermag.
Sterkte met die termyn wat voorlê.
#lindenleierskap#lindenvlr#dismyskool#meerasnetnskool
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za