O.15 Krieket. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se o/15B-krieket span het in die finaal gespeel teen Hoërskool Ficksburg. Witteberg het eerste gekolf en hul eindig hul beurt met 184/9 binne 25 boulbeurte.
Ficksburg kon ongelukkig slegs 147 lopies aanteken. Witteberg wen dus die wedstryd met 37 lopies. Witteberg se span eindig ook as die TBM-ligawenners vir die 2022 seisoen.
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za