)

Redenaars – Primêre Skool Jordania leerders presteer

Redenaars.

Tydens die Jordania Interne Redenaars wat Woensdag, 23 Februarie 2022 gehou is, het die volgende leerders onderskeidelik 1ste, 2de en 3de plekke behaal in hul verskeie kategorië.

1. Kategorie: Graad 1 tot Graad 3: Milé Bezuidenhout – eerste plek, Luan Strydom – tweede plek en Hèléne Claassen – derde plek.

2. Kategorie: Graad 4 en Graad 5: Lize Joubert – eerste plek, Lené Labuschagne – tweede plek en Jané van den Berg – derde plek.

3. Kategorie: Graad 6 en Graad 7: Lanri Labuschagne – eerste plek, Heiken Venter – tweede plek en Elanri du Randt – derde plek.

Graad 4 en Graad 5: Vlnr: Lize Joubert, Lené Labuschagne, Jané van den Berg
Graad 6 en Graad 7: Lanri Labuschagne, Heiken Venter, Elanri du Randt

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders!

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal