)

Rhino Week Rugby – Hoërskool Bastion rugby skitter steeds

Rhino Week Rugby. Hoërskool Bastion van Gauteng se rugby skitter steeds op verskeie platforms. Menigte seuns is in die Sentraal-Wes rugbyspanne ingesluit en het deelgeneem aan die Rhino Week Rugby. Die week is in die Isak Steyl Stadium by die Vaal Universiteit van Tegnologie aangebied.

Die volgende spelers en personeellede het Bastion verteenwoordig in die onderskeie Sentraal-Wes spanne:

  • Hoofafrigter O/14: Mnr D Witbooi
  • Hoofafrigter O/17 en Sentraal-Wes tesourier Mnr J Swart
  • Sentraal-Wes voorsitter: Mnr G Koekemoer.

Bastion bedank Mnr. M de Bod vir sy bydrae tot die groot sukses wat die skool se seuns behaal het.

  • O/14: Keagan Quirk, Ruan Porter, Demitrie Herbst, Rudolph Harmse, Liam Watson, Damian Coetzee, Brandon Hay, Jason Britz
  • O/15: Arne Bouwer
  • O/16: Christopher Strydom, Juan van Rooyen, Deanin Marais, Ethan Reineke, PJ Potgieter, Marcel Otto, Donavon Smith, Dean Jonker
  • O/17: Reinhardt Koekemoer, Heinrich Venter, Christiaan Harmse, Micheal Bester, Juan Venter, Aiden Gerber, Liam Jacobs, Hoofafrigter: Mnr J Swart
  • O/18: Rocco Oosthuizen, Xander Potgieter, Divan Myburgh, Werner Wehmeyer

Die volgende spelers het ook uitnemende prestasies bereik gedurende die week:

  • Divan Myburgh het die Ierland toerspan behaal en hy was ook die O/18 speler van die toernooi
  • Xander Potgieter het ook die Ierland toerspan behaal en was ook die speler van die wedstryd in die finaal vs die Griffons
  • Aiden Gerber was die speler van die wedstryd in die finaal vs Sedibeng
  • Rynhardt Koekemoer (O/17) het ook die Ierland O/18 toerspan behaal
  • Beide die O/17 en O/18 Sentraal -Wes spanne, het hul finale gewen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.bastionhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal