Graad Een 2020. Schools That Rock verwelkom Lihim en Caelim le Roux by die “groot skool”. Hulle het hul skoolloopbaan op 12 Januarie by Laerskool Fairland begin.
Geniet julle skoolloopbaan Lihim en Caelim. Mag julle baie gelukkig en suksesvol wees. Nooit terug”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://laerskoolfairland.co.za
Foto verskaf