Graad Een 2022. Schools That Rock verwelkom Lidewij le Grange by die “groot skool”. Sy het haar skoolloopbaan op 12 Januarie by Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein begin.
Geniet jou skoolloopbaan, Lidewij. Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees. Lewe Is Diens.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za